VD


Friday · 2 min
Die Palms van Koekenaap - Voorskou
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ja nee ons is op pad na koekenaap. Ons gaan ry al langs die N7 tot daar waar ons die R363 gaan neem. Die Evangelis Kerneels Baster wag daar vir ons. En so gaan ons weer die biskuit uithaal, 'n beker koffie maak en die dinge op Koekenaap-Lutzville van nader bekyk. Ry saam!
- Chapters





