Skip to content
Artwork for Vertel Dit Net So!
Vertel Dit Net So! · October 18 · 13 min

Die WhatsApp Buurtgroep

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Tannie Elsa was weer so midde-in die hele debakel. Sy is nie deel van die buurtwag self nie, maar wel op die whatsapplyn. En dis nou hier waar die hele gedoente skeef neuk. Dis 'n gevuilgoedblik wat kwansuis verdwyn het totdat ou Tannie Elsa dit oor haarse siel kry om my te stane beskuldig...maar luister jy maar self.

0:00-13:06

transcript

No transcript — this publisher did not publish one.

show notes

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

Tannie Elsa was weer so midde-in die hele debakel. Sy is nie deel van die buurtwag self nie, maar wel op die whatsapplyn. En dis nou hier waar die hele gedoente skeef neuk. Dis 'n gevuilgoedblik wat kwansuis verdwyn het totdat ou Tannie Elsa dit oor haarse siel kry om my te stane beskuldig...maar luister jy maar self.

links1