Skip to content
Artwork for Vertel Dit Net So!
Vertel Dit Net So! · October 13 · 13 min

Die Heining wat 'n Oorlog Ontketen het

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Alles skyn te gebeur oor die heining. Bure is oraait maar as dinge te orrait is is dit ook nie goed nie. So gebeur dit dat tannie Elsa te ywerig was met die opsit van 'n nuwe heining. Een wat op die ou end te na aan Fritz se stoep was. En dis waar die oorlog begin. Tannie Elsa se maatband het kwansuis aangetoon dat Fritz, haar buurman haar erf van drie sentimeters beroof het. Maar vind jy nou self uit hoe die oorlog besleg was.

0:00-13:34

transcript

No transcript — this publisher did not publish one.

show notes

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

Alles skyn te gebeur oor die heining. Bure is oraait maar as dinge te orrait is is dit ook nie goed nie. So gebeur dit dat tannie Elsa te ywerig was met die opsit van 'n nuwe heining. Een wat op die ou end te na aan Fritz se stoep was. En dis waar die oorlog begin. Tannie Elsa se maatband het kwansuis aangetoon dat Fritz, haar buurman haar erf van drie sentimeters beroof het. Maar vind jy nou self uit hoe die oorlog besleg was.

links1