Skip to content
Artwork for Vertel Dit Net So!
Vertel Dit Net So! · October 12 · 8 min

Sit Om Te Rus

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Die lewe kan rustig wees as die mense aan die anderkant van die "fence" ook rustig is. Maar nee, 'n mens kan nie eers jouse ou rooibosteetjie in vrede op jou stoep sit en drinke nie, of jouse vrede word verstoor deur 'n trekker wat tot teen jouse stoep ry. Dit alles om my net vies te maak vir die gebroedsel. Ou Fritzie lyk dit my is altoos in die moeilikheid. Hy werk om te rus, maar selfs dit is hom nie beskore nie. Wag tot die tannie neffensaan begin pale plant. Dis 'n moles van 'n ander soort. Ek hoop jy gaan die een geniet. Onthou dis 'n reeks. Volgende week is dit Die Heining Wat 'n Oorlog Word.

0:00-8:15

transcript

No transcript — this publisher did not publish one.

show notes

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

Die lewe kan rustig wees as die mense aan die anderkant van die "fence" ook rustig is. Maar nee, 'n mens kan nie eers jouse ou rooibosteetjie in vrede op jou stoep sit en drinke nie, of jouse vrede word verstoor deur 'n trekker wat tot teen jouse stoep ry. Dit alles om my net vies te maak vir die gebroedsel. Ou Fritzie lyk dit my is altoos in die moeilikheid. Hy werk om te rus, maar selfs dit is hom nie beskore nie. Wag tot die tannie neffensaan begin pale plant. Dis 'n moles van 'n ander soort.

Ek hoop jy gaan die een geniet. Onthou dis 'n reeks. Volgende week is dit Die Heining Wat 'n Oorlog Word.

links1