Skip to content
Artwork for Spektrum

Spektrum

Radio Pulpit

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Play
  • 36 episodes
  • Avg 8 min
  • English
Counted on this page — what you have heard stays on this device, so it is not something the list can be paged by.
  • S0 · E0
    Thursday · 5 min

    Wynand du Preez - Gee sonder erkenning

    ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: Gee sonder erkenning uit Handelinge 5 Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    Thursday · 7 min

    Kalaharistories: 'n Druppel in die hand

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Druppel in die hand” uit Hebr 11:30-31. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    Wednesday · 3 min

    Vivienne Heath - Stress

    Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Stress” as one of the challenges that interfere with our relationship with Jesus. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    Wednesday · 13 min

    Dawie Spies bou Pa en seun brüe

    Johann Els gesels met Dawie Spies van Manne van die Woord oor hulle komende Pa-en Seunkamp wat Desember in Mpumalanga plaasvind, asook oor hoe dit met manne en die bediening gaan Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    Wednesday · 4 min

    Huweliksfokus: Jou maat verdien respek en waardering

    Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Respek en Waardering.” Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    Tuesday · 13 min

    Maartje van der Westhuizen mik hoog!

    Johann Els gesels met Maartje van der Westhuizen. Sy is die die eerste vroulike Moderator in die Oostelike Sinode en die jongste assessor in die Algemene Sinode van die NG Kerk. Ons wil hoor wie sy is en waarom die passie vir Invloed in kerkgeledere. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 22 · 6 min

    Wynand du Preez - Onderlinge mededeelsaamheid

    Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Onderlinge mededeelsaamheid” uit Handelinge 4:32. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 22 · 7 min

    Kalaharistories: God fluister nog

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “God fluister nog” uit 1 Tim 4:12 Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 22 · 14 min

    Stephanie Jordaan oor "Reset"

    Ons het op Facebook gesien van Stephanie Jordaan se nuwe boek, Reset. Haar boodskap: “Daar is altyd hoop”, “Word wie God jou geskep het om te wees” en “’n Nuwe begin begin met een besluit…” Johann Els wil meer weet. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 21 · 15 min

    Jannie van Niekerk oor die Muskathlon

    Johann Els gesels met Jannie van Niekerk oor die Muskathlon wat eersdaags plaasvind. Ons wil hoor hoekom en hoe ver hulle vorder met al die voorbereidings. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 21 · 4 min

    Huweliksfokus: Genade is 'n kragtige wapen

    Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Genade is ‘n kragtige wapen.” Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 20 · 5 min

    Jannie Pelser - Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 20 · 16 min

    Louis Brittz oor Nuwe Lof se Kapelsessies

    Afrikaanse aanbiddingsleiers en liedjieskrywers het hul talente saamgesnoer om nuwe musiek vir gemeentes te skep. Wat daaruit gevloei het, is Kapelsessies, ‘n kortspeelalbum wat onlangs deur Nuwe Lof uitgereik is. Ons gesels met Louis Brittz oor die inisiatief en die nuwe musiek. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 20 · 5 min

    Ds Janlu Kuyler - hoe broosheid eindig in vertroue

    Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 6, hoe broosheid eindig in vertroue. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 15 · 5 min

    Wynand du Preez: Help met wat nodig is

    Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help met wat nodig is” uit Handelinge 3. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 15 · 6 min

    Kalaharistories - Liefde wat wag

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Liefde wat wag” uit Gen 29:20. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 14 · 15 min

    Rudi Botha bring nuusperspektief

    Johann Els gesels met Rudi Botha, sr Pastoor by Open Baptist Church in Hartebeespoort, ons nuwe Nuuskommentator op ‘n Dinsdag oggend In Goeie Nuus Tyd. Ons wil die mens agter die nuuskommentaar leer ken. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 13 · 5 min

    Jannie Pelser - Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Showing 1–20 of 36 episodes