Skip to content
Artwork for Spektrum

Spektrum

Radio Pulpit

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Play
  • 28 episodes
  • Avg 8 min
  • English
Counted on this page — what you have heard stays on this device, so it is not something the list can be paged by.
  • S0 · E0
    Yesterday · 6 min

    Wynand du Preez - Onderlinge mededeelsaamheid

    Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Onderlinge mededeelsaamheid” uit Handelinge 4:32. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    Yesterday · 7 min

    Kalaharistories: God fluister nog

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “God fluister nog” uit 1 Tim 4:12 Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    Wednesday · 15 min

    Jannie van Niekerk oor die Muskathlon

    Johann Els gesels met Jannie van Niekerk oor die Muskathlon wat eersdaags plaasvind. Ons wil hoor hoekom en hoe ver hulle vorder met al die voorbereidings. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    Wednesday · 4 min

    Huweliksfokus: Genade is 'n kragtige wapen

    Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Genade is ‘n kragtige wapen.” Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    Tuesday · 5 min

    Jannie Pelser - Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    Tuesday · 16 min

    Louis Brittz oor Nuwe Lof se Kapelsessies

    Afrikaanse aanbiddingsleiers en liedjieskrywers het hul talente saamgesnoer om nuwe musiek vir gemeentes te skep. Wat daaruit gevloei het, is Kapelsessies, ‘n kortspeelalbum wat onlangs deur Nuwe Lof uitgereik is. Ons gesels met Louis Brittz oor die inisiatief en die nuwe musiek. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    Tuesday · 5 min

    Ds Janlu Kuyler - hoe broosheid eindig in vertroue

    Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 6, hoe broosheid eindig in vertroue. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 15 · 5 min

    Wynand du Preez: Help met wat nodig is

    Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help met wat nodig is” uit Handelinge 3. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 15 · 6 min

    Kalaharistories - Liefde wat wag

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Liefde wat wag” uit Gen 29:20. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 14 · 15 min

    Rudi Botha bring nuusperspektief

    Johann Els gesels met Rudi Botha, sr Pastoor by Open Baptist Church in Hartebeespoort, ons nuwe Nuuskommentator op ‘n Dinsdag oggend In Goeie Nuus Tyd. Ons wil die mens agter die nuuskommentaar leer ken. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 13 · 5 min

    Jannie Pelser - Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 13 · 15 min

    Carol du Toit ken die Here se genade

    In Lig.co.za is daar ‘n getuienis van Carol du Toit en haar gesin met die opskrif: Ná tien jaar se wag: ’n Wonderwerk – en toe geen hartklop. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 13 · 7 min

    Janlu Kuyler - In alles is Hy met jou

    Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 5, en hoe die Here met jou is, deur alles. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 8 · 6 min

    Kalaharistories: Gasvryheid se ooptes

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gasvryheid se ooptes” uit Jos 5:15 en Rig 6:22 Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 7 · 5 min

    Gateway news 7 Oct

    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 7 · 3 min

    Vivienne Heath - Hurry -an enemy to a flourishing inner life

    Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Hurry - an enemy to a flourishing inner life.” Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 7 · 4 min

    Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #5

    Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #5” Spektrum Podcasts

  • S0 · E0
    October 6 · 5 min

    Jannie Pelser - Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Showing 1–20 of 28 episodes