Skip to content
Artwork for Podlitiek

Podlitiek

Podmedia

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.

Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Play
  • 22 episodes
  • Avg 28 min
  • Afrikaans
Counted on this page — what you have heard stays on this device, so it is not something the list can be paged by.
  • Jul 8, 2025 · 42 min

    Afrikaanse Geneeskunde met Prof Oppel Greeff

    In die tweede onderhoud van ons 2025 onderhoudreeks gesels Louismet Prof Oppel Greeff. 'n Man met 'n indrukwekkende CV en 'n passie vir medisyneontwikkeling en vir Afrikaans.  Hoe is die Afrikaanse geneeskundige vaktaal ontwikkel? Wat is die...

Showing 21–22 of 22 episodes