
Podlitiek
Podmedia
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.
Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.
Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.
Met trots aan u gebring deur Podmedia.
- 21 episodes
- Avg 28 min
- Afrikaans
Counted on this page — what you have heard stays on this device, so it is not something the list can be paged by.
August 21 · 34 min
April 29 · 22 minEp. 291 - Britse dokkie oor SA en Artikel 235 pla die MK.
April 24 · 25 minEp. 290 - Nuutste plaasmoordstatistiek en die MRK word gebriek
April 16 · 28 minEp. 289 - Malema kry tronsktraf en DA kry nuwe bestuurstaf (oudio)

February 18 · 28 minEp. 287 - Hoe lyk n toekoms onder NGV - AfriForum gee vir jou n idee
February 5 · 35 minEp. 286 - Bek-en-klou laat vir Steenhuisen vou

January 14 · 27 minEp. 284 - Chinese, Irannese en Russe in die water en Amerika raak al kwater
January 8 · 31 minEp. 283 - 2026 se verwagte nonsens om te ontnonsens
Nov 6, 2025 · 27 minEp. 282 - Die regering G20, maar vat alles

Oct 8, 2025 · 24 minEp. 280 - Malema se sanksies, singery en skietery.

Aug 28, 2025 · 33 minEp. 278 - Malema skuldig aan haatspraak en die nuutste oor die Panyaza-plaat

Aug 7, 2025 · 28 minEp. 276 - Mbalula se karwagte en Kunene se kakkerlakke
Aug 1, 2025 · 29 minEp. 275 - Pretoria het een heffing minder, maar Suid-Afrika 30% meer
Jul 24, 2025 · 29 minEp. 274 - Is mediese fondse rassisties en dalk sien ons gou geteikende sanksies?