VD

Die Haarlem Probleem
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Die vorige episode het afgesluit met Oom Boeta se hond wat sug. En hy het gesug omdat hy geweet het dis nie lank nie of Oom Boeta gaan neuk met Haarlem. En so by my kool, toe is dit net so. Dit begin met 'n Haarlem toerismebord, en dit loop toe oor in 'n spioenasie sage wat toe ook nie spioenasie is nie. Nou weet jy al teen die tyd dat Uniondale, of is dit "Unie Dale" nie dinge op 'n maklike manier doen nie en tog is niks gekompliseerd nie. Die toerisme neteligheid loop toe uit op 'n komiteevergadering wat eindig in 'n belediging. Maar hoor hier, luister maar self watse gedoente dit was...
Today · 11 min


