Skip to content
Artwork for Vertel Dit Net So!
Vertel Dit Net So! · November 1 · 15 min

Die Verkiesing van Dorpsburgemeester

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Vir 18 jaar het Koekenaap nie 'n burgemeester gehad nie. Die provinsiale kantoor laat weet dat die tyd vir 'n burgemeester aangebreek het. So het die dorp met drie kandidate opgeindig waarvan Kerneels Baster die proponent Evangelis deel is. Almal ontmoet buite die OK vir die uitslag...Maar laat Kerneels self vertel. Baie dankie dat u hierdie reeks gevolg ek hoop u sal Koekenaap besoek. Kyk uit vir die voosrskou van my volgende reeks.

0:00-15:50

transcript

No transcript — this publisher did not publish one.

show notes

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

Vir 18 jaar het Koekenaap nie 'n burgemeester gehad nie. Die provinsiale kantoor laat weet dat die tyd vir 'n burgemeester aangebreek het. So het die dorp met drie kandidate opgeindig waarvan Kerneels Baster die proponent Evangelis deel is. Almal ontmoet buite die OK vir die uitslag...Maar laat Kerneels self vertel.

Baie dankie dat u hierdie reeks gevolg ek hoop u sal Koekenaap besoek. Kyk uit vir die voosrskou van my volgende reeks.

links1

more episodes

All episodes