Skip to content
Artwork for Vertel Dit Net So!
Vertel Dit Net So! · Wednesday · 12 min

Die Kerk-Basaar Skandaal

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Dinge gons op Koekenaap. Dis alweer die jaarlikse kerkbasaar en almal as nie alles, is in rep en roer. Dis die versiering van die palmbome en allerhande liggies by die drankwinkel. Vir wat weet ek nie want daars geen liggies by die begrafplaas nie. Praat van diskriminasie? Nietemin toe die basaar begint was dit afdraand al die pad. Maar ek moet nie vir jou van dit vertel nie. Evangelis Kerneels Baster het die voorreg.

0:00-12:04

transcript

No transcript — this publisher did not publish one.

show notes

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

Dinge gons op Koekenaap. Dis alweer die jaarlikse kerkbasaar en almal as nie alles, is in rep en roer. Dis die versiering van die palmbome en allerhande liggies by die drankwinkel. Vir wat weet ek nie want daars geen liggies by die begrafplaas nie. Praat van diskriminasie? Nietemin toe die basaar begint was dit afdraand al die pad. Maar ek moet nie vir jou van dit vertel nie. Evangelis Kerneels Baster het die voorreg.

links1

more episodes

All episodes