
transcript
show notes
Johann Els gesels met Rozanne Katz, as musikant bekend as Ruth, met haar nuwe liedjie “Vader”, so ons gaan heerlik oor hierdie aspek van die Here se Goddelikheid ook gesels, en ook oor waar vroue in SA staan m.b.t. ‘n Pappa in hulle lewens. Spektrum Podcasts
links1






