Skip to content
Artwork for Spektrum
Spektrum · October 1 · 7 min

Net buite die ligkring

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Net buite die ligkring” uit Johannes 18. Spektrum Podcasts

0:00-7:07

transcript

No transcript — this publisher did not publish one.

show notes

links1