
BusinessInvesting
RSG Geldsake met Moneyweb
Moneyweb Radio
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
- 423 episodes
- Avg 15 min
- Afrikaans
Counted on this page — what you have heard stays on this device, so it is not something the list can be paged by.
S0 · E0Yesterday · 5 min
S0 · E0Yesterday · 10 minSuid-Afrika ontplooi ekonomiese gesante om beleggings te lok
S0 · E0Yesterday · 10 minTakealot floreer ondanks Amazon en Chinese mededingers
S0 · E0Yesterday · 9 minNaspers en Prosus: Tencent bly die kroonjuweel, maar wat van die res?
S0 · E0Yesterday · 6 minDie beer wink
S0 · E0Yesterday · 48 minRSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 25 November 2026
S0 · E0Tuesday · 15 minStefanutti: ’n Ongelooflike suksesverhaal
S0 · E0Tuesday · 8 min'n Appel per dag vir China
S0 · E0Tuesday · 9 minBeter landbou-besluite begin met uitstekende data
S0 · E0Tuesday · 8 minBagattini se miljoene laat vonke spat by Woolworths
S0 · E0Tuesday · 46 minRSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 24 November 2026
S0 · E0Monday · 6 minNetcare se wins kry 'n "digitale” inspuiting
S0 · E0Monday · 8 minVan die koalisietafel tot die effektemark. Waar lê die groot risiko vir beleggers?
S0 · E0Monday · 7 minAstral se wins verdubbel weens laer voerpryse
S0 · E0Monday · 9 minChinese motors rem WeBuyCars se wins
S0 · E0Monday · 12 minNvidia spring met twee keer Suid-Afrika se BBP
S0 · E0Monday · 49 minRSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 23 November 2026
S0 · E0Friday · 16 minKenners antwoord luisteraarsvrae
S0 · E0Friday · 8 minEverest Wealth: Die R705 miljoen-vraag wat onbeantwoord bly
S0 · E0Friday · 9 minChristo Wiese gee sy beheer oor Shoprite prys vir R600 miljoen