Skip to content
Artwork for Magalies Potgooi
Society & CulturePhilosophyExplicit

Magalies Potgooi

Magalies Afrikaanse Podcast

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.
Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.

Kyk uit vir ons substrome:
Klets - Lekker ligte geselsies
Boekklub - Ons beskreek 'n boek
Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories
Pop - Flieks, TV stories, etc
KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots

Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com
Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py

Play
  • 23 episodes
  • weekly
  • Avg 54 min
  • Afrikaans
Counted on this page — what you have heard stays on this device, so it is not something the list can be paged by.
  • S6 · E209
    August 25 · 1 hr 6 min

    [209] Boekklub: Metazoa (seediere stories en hulle bewussyn)

    In die gees van My Octopus Teacher kyk ons na hoeons bewussyn ontwikkel het. Ons begin by eensellige organismes en kyk na seekatte, visse en sponse vir leidrade - met die hulp van 'n Australiese duiker en filosoof. Nog Mind episodes: "Mind" - playlist by Magalies Potgooi Hoofstukke: 00:00; Seekatte en Peter Godfrey-Smith 11:38; Ensellig 17:36; Subjektiewiteit en agenskap, hoë agentskap 21:51; Cambrian explosion, Self 30:43; Meersellig, Sponse 38:40; Senuweestelsels, Bilateraal, Gewerwelde diere 47:12; "Offline" beplanning, Pyn in insekte 56:41; Storm in 'n sel

  • S6 · E208
    August 18 · 57 min

    [208] Klets - Die drama van Skaak

    - Geld, Verneukery, eksentrieke karakters en interessanthede oor die eueue oue-spel self. Hoofstukke: 00:00; 3D skaak, geskiedenis 07:36; Rekenaar & Internet invloed, Fases vd spel 18:02; Gary Kasparov, Bobby Fisher, Vrouens 30:09; Skaak heros op Youtube, brein energie 36:32; Taktieke 46:24; Cheating 50:34; Speel met kinders, Skoolherhinneringe

  • S6 · E207
    August 11 · 1 hr

    [207] Hoe om 'n (movie) taal te maak

    00:00; Vark Latyns, Hangul, minder letters en kappies 11:30; Amerikaanse spelling, verbuigings en irregular verbs 15:42; Esperanto & Conlang 30:43; Lord of the Rings, High Valyrian, Klingon, District 9 43:48; Toki Pona 48:38; Hoekom tale maak? Eddie Vedder, Filosofietaal

  • S6 · E206
    August 4 · 52 min

    [206] KletBotBoks: Is die Aarde lewendig? (Gaia hipotese)

    Is die aarde soos 'n organisme wat homself doelgerig onderhou of is dit hippie nonsens? Ons laat die kletsbots dit uitbaklei. Nog BotBoks episodes: Magalies - KletsBotBoksHoofstukke: 00:00; Gaia ying-yang & debat opstel 11:05; Die debat begin 28:22; Nuwe KI gedrag! 39:14; Wat sê Gemini?

  • S6 · E205
    July 28 · 58 min

    [205] Tyd en Spesiale Relatiwiteit

    Tyd, Einstein, Time Dilation en die geografie van Spacetime.Plus, ons verduidelik die tyd-wetenskap in Interstellar en Project Hail Mary. Hoofstukke: 00:00; Wat beteken "Wanneer"? 09:30; Spesiale relatiwiteit inleiding & Time dilation 16:18; Tweeling tydeksperiment & Lorentz faktor 20:52; Spacetime - maklike verduideliking 25:20; Bestaan die verlede of toekoms? 32:57; Nie een enkele 'hede' nie 39:05; Algemene Relatiwiteit & Interstellar 43:31; Geometrie van Spacetime 56:05; Afsluiting

  • S6 · E204
    July 21 · 45 min

    [204] Pop! Bruce Willis flieks

    Ons vra, het Bruce Willis vir ons 'n goeie voorbeeld gegee van braafheid en om op te staan vir geregtigheid, of is hy 'n voorbeeld van toxic manlikheid? Maar meestal is ons maar net nostalgies oor al sy vermaaklike flieks. Nog Pop! episodes: Magalies - Pop Hoofstukke: 00:00; Spiere, seks, 12 Monkeys 06:25; Komedierolle, cartoons, flieks met nommers 09:55; 6th Sense, Friends, sy grootwordjare 13:39; Die Hard, Striking Distance 19:22; Laaste flieks en siekte 23:17; Red die wêreld 27:59; Lucky Number Slevin 33:17; Rolmodel of Toxic? 40:23; Nostalgie na eenvoudiger tye

  • S6 · E203
    July 14 · 54 min

    [203] Van eensellig tot interstellêre reisigers (die Alien Filter)

    Wat is die stappe wat 'n beskawing moet deurloop om van eensellige lewe tot interstellêre reisigers te ontwikkel? Ons vat 'n reis deur biologie om te ondersoek waar die Groot Filter moontlik lê. Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT Hoofstukke: 00:00; Fermi Paradoks & Gravitasieput 08:18; Begin van lewe 19:11; Prokaryotic vs Eukaryotic 26:29; Meersellig 31:12; Seksuele voortplanting 34:20; Mense 40:25; Fermi idee vs Filter idee; Afstande 49:52; Astrochicken en Berserker wapens ; Afsluiting

  • S6 · E202
    July 7 · 51 min

    [202] Australië Outback Vakansie

    Rudolph vertel van sy 10 dae vakansie in Mad Max land. https://www.facebook.com/share/p/14gzWMD4qGo/?mibextid=wwXIfr Hoofstukke 00:00; Groot trokke en AI karre 15:31; Moerse Plase 23:24; Voêls en ander diere 34:47; Soos Suid Afrika, Toeris gevoel 37:35; Broken Hill 39:46; Opal Myne en Dug-out

  • S6 · E201
    June 30 · 1 hr

    [201] Hanlo Nel: 'n Rasionale Wêreld, 'n Rasionale Skepper

    Hanlo Nel vertel ons hoe versoen hy wetenskap en geloof. Hanlo se FB Post: https://www.facebook.com/share/18sfcKimQv/?mibextid=wwXIfr Nog episodes oor geloof: Geloof - Magalies Potgooi Playlists Hoofstukke: 00:00; Inleiding - Skoenlappers en 4x4 04:57; Naturalisme se eise 11:03; Wetenskap sluit verduidlikings in 17:09; Bewyslas en Occam's razor 22:21; Beperkings van wetenskap 28:09; Een relatiteit? 32:08; Moet nie te veel vrae vra nie! 36:20; Objektiewe Moraliteit 39:17; Bid 42:27; Wiskunde & Wetenskaplike tegnieke 53:15; Orde van chaos, rationaliteit as basis 57:05; Afsluiting

  • S6 · E200
    June 23 · 54 min

    [200] 200 episodes later: Kennisreis, KI Invloed, Boeke, Flieks, Realiteit, en meer

    Ons klets net lekker oor ons paadjie die afgelope jare, maar praat ook so 'n bietjie oor: die soeke na realiteit, die plesier en malheid van 'n kennisreis, 'n Space-opdatering & Elon, KI & die Sjinese-kamer-gedagte-eksperiment, veganisme, rabbitholes, bier, die immuunstelsel, wat "nou" is, vriendskap en nog meer. Hoofstukke: 00:00; Elon se geld & Space Update 12:07; Veganisme & immuunstelsel 16:00; Materie, realiteit, kwantum 22:37; Help ChatBots om dinge te verduidelik? 30:23; Boekklub 34:50; Realiteit beter verstaan 37:51; KI se invloed op Magalies, Wat is nou? 41:01; Hensoppers, Bier, Rabbitholes 43:51; Meer fundamentele kennis vs rabbitholes 48:31; Mal strewe na kennis vs Ervarings 50:50; Pop Episodes

  • S6 · E199
    June 9 · 53 min

    [199] Entropie en die sterfte vd heelal

    Hoekom breek eiers, maar hulle ontbreek nooit nie. Hoekom sê fisici dat die heelal in 'n chaotiese hitte-dood gaan eindig? Hoofstukke: 00:00; Outback-avontuur 07:50; Potensiaalverskil - soos 'n battery 14:44; Soos verf... en koffie, wat bedoel hulle met chaos? 22:05; Gravitasie, Heelal se einde, Vorm, gradiënte 30:34; Soos parfuum, digtheid 37:20; Lewe 42:58; Selfs atome vrek 47:13; "We are doomed!", Tyd se rigting, Termodinamika

  • S6 · E198
    June 2 · 56 min

    [198] Klets: Sal jy 'n android kry vir jou huis?

    Gaan hulle net wasgoed doen of ook jou kinders maniere leer en te veel loer vir jou man/vrou? Hoofstukke: 00:00; Hoekom lyk hulle soos mense? 13:53; Sal jy een koop? 21:46; Komersieel gebruike & AI musiek 31:52; Kombuis take, as hulle begin menslik raak 38:47; Reëls, Beste geselskap? 48:15; Gaan ons iets verloor?

  • S6 · E197
    May 26 · 58 min

    [197] Klets: Speel! (...musiek met Tiaan Uys)

    Tiaan Uys, multi instrumentalist, praat met ons oor musiekspeel en die inside skinner van die industrie. Tiaan op instagram Coastal clones: Sex Hoofstuk: 00:00; Agter die skerms, 06:30; Vloei vs Analise 09:48; Span vs Individu 18:37; Temperament, ARCO 25:50; Beijing avonture & konserte 34:08; Frustrasies, ritme, jazz, pop 43:52; Swop tussen instrumente, Musiek skryf, kostes 47:15; Sjina en nog oor frustrasies 50:37; Toekomsplanne

  • S6 · E196
    May 19 · 1 hr

    [196] Pop! Pink Floyd (met Marinus)

    Rudolph in Marinus deel hulle passie en interessante stories oor Pink Floyd. Nog Pop episodes: Magalies - Pop - Spotify Hoofstukke: 00:00; Syd Barrett 08:40; Dark Side of the Moon, Animals, The Wall 18:52; The Final Cut, Konflik in band 26:02; Konsep Albums, Roger Waters, wie is die frontman? 33:10; Great gig in the Sky, Animals tema, Seamus 40:00; Band Split, Gilmour era, Have a Cigar 49:00; Echoes 57:51; Eksperimente lei tot sukses

  • S6 · E195
    May 12 · 55 min

    [195] Boekklub: Quarantine (Greg Egan)

    4 jaar na die eerste een, klets ons weer oor 'n Greg Egan boek. Sci-fi stories - playlist by Magalies Potgooi Boekklub - playlist by Magalies Potgooi Hoofstukke: 00:00; Inleiding & Boek opsomming 08:01; 'Mods' - verander jouself 22:24: Lojaliteit (Spoiler!) 28:08; Huwelik & Lojaliteit 32:15; Kwantum wêreld in die boek 43:31; Die 'Bubble' (nog groter spoiler) & Riff oor Multiverse 51:14; Afsluiting

  • S6 · E194
    May 5 · 58 min

    [194] Evert se radikale swak Emergence teorie

    Emergence, emergensie, of "ontstaan": wanneer mooi en weird goeters gebeur, gebou op baie basiese boublokke. Nog episodes oor die aard van realitieit: M2 - Ontleding van Realiteit | Spotify Hoofstukke: 00:00; Duiwe en patrone 07:02; Bestaan vs ontstaan, swak vs sterk Emergence 17:18; Radikale swak Emergence 21:53; Vlakke van beskrywing, definisie van lewe 30:39; Emergence as ’n plekhouer 34:44; Conway's Game of Life, Emergence in wiskunde 41:38; Toename in Emergence in wetenskap 44:32; Humean mosaic 51:21; Gaan Emergence verdwyn soos kennis toeneem?

  • S6 · E193
    April 28 · 53 min

    [193] Klets - Siener van Rensburg en sy makkers

    So helfte van die episode praat ons oor Siener van Rensberg en dan klets ons tussendeur oor ander soortgelyke idees. Hoofstukke 00:00; Siener se agtergrond 12:51; Adrian Snyman se boek 17:45; Nag vd lang messe, motiveering vir sieners 24:52; Profete in die kerk, nog Siener voorspellings 34:40; Scams, Ekonomie 40:55; Hillsong en ander Kerke, Prediction Markets 48:12; Vision vs voorspelling, Bible Code

  • S6 · E192
    April 21 · 54 min

    [192] KletsBotBoks: Katolisisme vs Protestantisme

    Watter een is reg? Katolisisme of Protestantisme? Vorige BotBoks episodes: https://open.spotify.com/playlist/3dY5M2hwj6USLLhfaxs95z Nog oor geloof: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfu Dit was nie rerig moontlik om die een op te deel in hoofstukke nie: 00:00; Inleiding 08:59; Die Debat 50:57; Afsluiting

  • S6 · E191
    April 14 · 54 min

    [191] Kan die toekoms voorspel word?

    Determinisme, Weer (chaos theory), Laplace's Demon en Randomness. Nog episodes oor die ontleding van realiteit: https://open.spotify.com/playlist/42l1Qrio5DXhveCmjlRVEY Hoofstukke: 00:00; Weervoorspelling en chaos theory 15:07; Determinisme & Laplace's Demon 28:46; Randomness 38:48; Die mens se invloed 51:06; Multiverse en afsluiting

Showing 1–20 of 23 episodes