GA

August 17 · 1 hr
RICUS NEL EN HAMMIE WESSELS
Pottie gesels met die dinamiese duo; die burger en chips, die bo-lip en snor, en sommige sê selfs ’n beter kombinasie as Jesse Kriel en Damian de Allende: Ricus Nel en Hammie Wessels. Twee gaste, hope stories en natuurlik genoeg grappies om die gesprek lekker skeef te laat loop. Volle episode op Youtube | Spotify | Apple Podcasts: bit.ly/GA_ep_06 Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER. For the Jol and the Liver! Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver #GroenAmbulans06 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #RicusenHammie #SouthAfrica #PodcastClip #LuisterNou #Joliver
- Transcript




