Skip to content
Artwork for Ek Jy Ons
Ek Jy Ons · Jul 8, 2025 · 34 min

Hoe om single wees te handle

Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen? Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word? Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, maar ek dink wel daar is wyse en dan is daar ook dom dinge om te doen in daardie tyd, waarmee is jy besig? Liefde Mienke PS: die volgende episode interview ek my vriendin wat 28 jaar van single wees ervaring het - sy leer my 'n ding of drie wat ek nie besef het nie, HOE ondersteun ons, ons single vriende? Wat moet ek doen en nie doen nie? Kom vind dan uit. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com

0:00-34:33

transcript

No transcript — this publisher did not publish one.

show notes

Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen? 

Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word?

Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, maar ek dink wel daar is wyse en dan is daar ook dom dinge om te doen in daardie tyd, waarmee is jy besig?

Liefde

Mienke

PS: die volgende episode interview ek my vriendin wat 28 jaar van single wees ervaring het - sy leer my 'n ding of drie wat ek nie besef het nie, HOE ondersteun ons, ons single vriende? Wat moet ek doen en nie doen nie? Kom vind dan uit.

Message my as jy wil

Follow Mienke on Instagram:    @mienkejacobs


Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs

Follow Mienke on Facebook:    Mienke Jacobs

Business partnership:    ekjyonspodcast@gmail.com

links4